|
|
|
EREDIENS | KINDER | TIENER | GEMEENTEBOU | GETUIENIS | BARMHARTIGHEID
| Erediens |
ALGEMENE DOELWITTE
- Wil graag dat oud en jonk `n ontmoeting met God by elke erediens beleef - ELKEEN AANBID SAAM IN CHRISTUS.
- Die gemeente moet `n eie identiteit tov die eredienste kweek = gemaklik, informeel, ruimte vir verskillende behoeftes.
- Wil graag moeite doen met die sang en musiek.
- Dis belangrik dat genoegsaam doelmatige fasiliteite in plek is in die kerkgebou en in die kerksaal.
Wie is die Eredienskommissie?
- Lede = leraars, 2 kerkraadslede, orrelistes en Sondagkoster, verteenwoordigers van seniors, vroue, jeug.
- Doel van kommissie = om al die sake rondom die erediensgebeure in die gemeente te beplan, reël, kontroleer, ens
Wat doen die kommissie?
- Beplanning van preekbeurte (kwartaalliks vooruit)
- Beplanning spesiale geleenthede = Week-van-Gebed, Pinkster, ens
- Oorleg met Jeugkommissie tov gesinsdienste se temas en kindvriendelike inrigting.
- Evaluering van eredienste
- Raad en hulp tov musiekbediening saans by die die Jeugdienste (orkes, ens)
- Raad en hulp tov kantory (kerkkoor)
- Reël en beplan van blomme vir eredienste
- Toesig oor instrumente (orrel en klaviere) en reël vir gereelde stemming, ens
- Gee aandag aan klankstelsel in kerkgebou en kerksaal
- Toerusting en werkverdeling van letterbord-operateurs
- Behartig gasvryheid by deure (verwelkoming) en kennismaking met nuwe intrekkers (voorsien nodige materiaal)
- Skakel met Suid-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging en Suid- Afrikaanse Koorvereniging; woon gereelde werkwinkels by.
Wie kan inskakel? = enigeen welkom om enige vergadering by te woon en insette te maak.
Hoe kan lidmate betrokke raak? = skakel in by kantory, bied aan om te help met blomme, opneem van offergawes, bediening van nagmaal, letterbord, klankstelsel, ens.
Kontakpersone: Oudl Jacques Breedt (voorsitter) - Tel 012- 653-5940 / 082 807 8061, Ds. Cassie Carstens - Tel 012-653- 2279 / dscassie@telkomsa.net
|
|
|