Groepslede

Liaan Botha
Simone Visser
 Nelia Wagner
Anzel Van Niekerk
 Marnette  Vermeulen
Rachel Howard
Michelle Janse van Rensburg
Christiaan Reynders
Tanya Botha
Jaco Ehlers
Dorette grobler
Johan Janse Van Rensburg
Marí Howard
Anrich Briedenhann
Pieter Strydom

 

Missie en Visie


Ons poog om die behoefte te vul vir na-skoolse jongmense om deel te bly en betrokke te raak by die kerk en ‘n plek te skep vir jongmense om vriende te leer ken en bowenal om saam geestelik te groei. Ons as groep poog ook om ‘n positiewe verskil te maak in ons gemeenskap.