Nuut Bygevoeg: Afkondigings 19 Februarie Wierdafokus 20 Februarie Kalender 2012 Alfred en Belinda Blog Gesinsbediening Vraelys Kontak Besonderhede Kantoor: Minnie Watkins: 012 653 2280x2 Marié v Rooyen: 012 653 2280x1 Jeugadmin: Marlize : 012 653 7212 Faks: 086 682 5862/012 653 2195
Leraars: Ds Cassie: 012 653 2279 Dr Michiel: 012 653 4006 Ds Gideon: 012 653 3569 Jeugwerker: Johan JvRensburg: 072 735 8811
Om in te skryf op die Wierdafokus, sleutel jou epos adres hier in.
Ontmoet die Admin Personeel Minnie Watkins Minnie is die kantoorkoördineerder en verantwoordelik vir die Debietorders, uitstuur van Lidmaat- en Doopbewyse, Opdatering van Lidmaatgegewens en die Lidmaatregister. Sy kan ook gekontak word vir afkondigings en die verhuring van die gemeente se lokale. 012 653 2195 (kerkkantoor-ure)
Marié van Rooyen Marié is die gemeente se Adminbeampte en is verantwoordelik vir Algemene Navrae, Ontvangs en Deponering van inbetalings, Aanvra van lidmaatbewyse, Tik van korrespondensie en afkondigings.
U kan ook die kerkkantoor aanlyn kontak. Klik hier.