Liewe Ouer

Bring gerus jou kleintjies hier na ons toe!

Ons verstaan dat die outjies nog baie na aan Ma en Pa se harte en skote moet wees, maar ons wil hulle baie graag al deel maak van Jesus se familie in ons kerk.

Ons kom 8 uur bymekaar in die Jeugsentrum en ons gaan hierdie jaar deur baie te speel en baie belang te stel in hulle, vir hulle leer dat God hulle gemaak het en vir hulle sorg.

 
 
Tel: 012 653 2195
E-mail: ngwpsjeug@mweb.co.za
Design by RedNinja Design Studio