1. Doelwit:
    • Aktiewe lidmaat van die NG Kerk (vgl vlermuis-beginsel)
    • Verhoudingsbou: self, mekaar, ander, Christus

  2. Vereistes:
    • Deelname1
    • Kennis2
    • Geloofsekerheid

  3. Datums:
    • 4de kwartaal 2009 – 3de kwartaal 2010
    • Belydenisaflegging vanaf Feb 2011 (prosedure ens sal later gefinaliseer word)

  4. Tyd:
    • Sondae 16:30 – 17:30
    • Opvangklasse Donderdae 17:00 – 18:003

  5. Plek:
    • Popcorn-saal, Jeugsentrum

  6. Aanbieding:
    • Grootgroep + kleingroep : verskeidenheid van aanbiedinge4
    • Weeklikse gespreksvraag/stelling
    • Bybelstudie

  7. Jaarbeplanning:
    • Grootgroep + kleingroep : verskeidenheid van aanbiedinge4
    • 4 persoonlike gesprekke (een aan die begin van elke kwartaal)
      • Selfkennis; Geloofsekerheid; Meelewing; Belydenis van geloof-aflegging
    • 4 toetse (een aan die einde van elke kwartaal)
    • 4 ouer-ontmoetings (een aan die einde van elke kwartaal - wanneer kinders toets skryf)

  8. Kommunikasie:
    • Persoonlik, epos, sms, jeugwebblad, facebook (“20tien-er finals”)5 , MXit, Twitter

  9. Materiaal:
    • Opgestelde materiaal aan die hand van kategese-handleiding

  10. Personeel:
    • Dr Michiel vd Merwe (leraar)
    • Inge Vrey, Christo Labuschagne (fasiliteerders)
    • Administrasie deur jeugadmin (sms’e, dooplidmaatbewyse, ens)
    • Toesig via Jeugkommissie

 
 
Tel: 012 653 2195
E-mail: ngwpsjeug@mweb.co.za
Design by RedNinja Design Studio