Hallo daar julle 

Dit word winter en ons raak al hoe minder!!
Maar moenie bang wees vir die bibber nie,
word warm  met warm sjokelade  en koekies,
so.... geen rede vir wegbly nie!

Almal wat in graad 4 tot graad 6 is kom Sondag oggende om 9uur by ons kom kuier in die kerksaal. Hier sing, gesels, lag en leer ons saam as Christus-kinders.

Pa's en Ma's - julle is welkom om te kom kyk wat ons alles doen.

 
 
Tel: 012 653 2195
E-mail: ngwpsjeug@mweb.co.za
Design by RedNinja Design Studio