Nuut Bygevoeg:
Afkondigings 19 Februarie
Wierdafokus 20 Februarie
Kalender 2012
Alfred en Belinda Blog
Gesinsbediening Vraelys

Kontak Besonderhede
Kantoor:
Minnie Watkins: 012 653 2280x2
Marié v Rooyen: 012 653 2280x1

Jeugadmin:
Marlize : 012 653 7212

Faks: 086 682 5862/012 653 2195

Leraars:
Ds Cassie: 012 653 2279
Dr Michiel: 012 653 4006
Ds Gideon: 012 653 3569
Jeugwerker:
Johan JvRensburg: 
072 735 8811 

Teken in op ons Nuusbrief

Om in te skryf op die Wierdafokus, sleutel jou epos adres hier in.

...Wierdafokus

NEEM KENNIS !

  • Nuwe intrekkers? HARTLIK WELKOM! Laat weet van jou - dan kan ons met jou kontak maak!
  • Ds Cassie emeriteer (aftree) DV Sondag. Welkom by eredienste.
  • Wêreldbiddag vir Vroue (2 Mrt om 18:00) - ons bid vir vroue van Maleisië
  • LOFPRYSINGSNAWEEK (Opleiding 2 - 3 Mrt); Lofprysings-erediens 3 Mrt (08:00/10:00 - ds Dirkie vd Spuy)
  • LEEF JOU ROEPING! - skakel in by 'n OMGEE-GROEP
  • Bybelskool (Maandagaande 19:00 - 20:00) - Ons kyk na verskillende Psalms

www.wierdapark-suid.co.za -gaan kyk op ons webblad!

  • LEEF JOU ROEPING! (Bybelstudie-handleiding) - skakel in by 'n omgee-groep
  • DIE LEWE IS 'n PSALM - LEEF DIT! (Bybelskool vanaf 6 Feb)
  • Vrouekamp (16 - 18 Mrt) - Ronell Burger is spreker Web Bug from https://lh6.googleusercontent.com/55PnWmpeiCayHq2D8zfXKiTd0lybKaRLMEhIrArbo0QZizIPV3bX9YYBW31ZXhS9YWh8nYKSql0iB0dLfWgIO_tbe6iLp_1Z3Fs5wq7XjBGTU8Hf9Lo
  • Wêreldbiddag vir Vroue (2 Mrt om 18:00) - ons bid vir vroue van Maleisië
  • Shavathon (3 Mrt 09:00 - 15:00) by RASLOUW Lifestyle Sentrum. Laat die hare waai/ kleur tbv Kansa

RIG JOU LEWE

" Lewe het hy van U gevra; U het hom dit gegee - 'n lang, lang lewe" (Ps 21:5)

  • Wat is jou grootste wens (begeerte)?
  • Dikwels vra ons materiële en/of fisiese (gesondheid) dinge van die Here.
  • Dawid vra slegs 'n lang lewe. Wat is sy begeerte hierdeur?
  • Hy vra hiermee geleentheid om God te kan dien en eer.
  • Dit gaan nie om hoe lank ons lewe nie - wel of ons God dien.
  • Dit gaan nie om wat ons bereik nie - wel of God eer ontvang deur ons.
  • Dit gaan nie om wie ons is nie - wel om wat ons God in ons lewe maak.
  • God gee 'n lang, lang lewe - bedoelende: meer as wat ons vra.
  • God beloof 'n lewe vir ewig saam met Hom!
  • GENIET die lewe - deur God Koning in jou lewe te maak!

 

  • Nadenke: Gelowiges dien God met elke faset in hulle lewe - omdat hul fokus op wat God hul gegee het!

EREDIENSTE

Sondag 26 Februarie 2012

07:30 - 07:45    Voorbidding in gebedskamer (kamer langs saal)

08:00/10:00      Ds Cassie (kerk, emeritaat)

                         (eredienste in kerk word op CD opgeneem - kry gratis kopie by kerkkantoor)
                           (11:30 erediens + ete slegs vir genooide gaste)

08:00                Johan (saal)

18:00                Ds Cassie (kerk - adoramus, afskeid).

JEUGBEDIENING

08:00      Babbelbekkies (2 - 3 jariges) - in Jeugsentrum

09:00      Woelwaters (4 - 6 jariges) - in Jeugsentrum

               Rakkers (gr 1 - 3) in popcorn-saal

               BRATS (gr 4 - 6) in saal

16:30      Belydenisklas in Popcorn-saal

17:30      Dr Michiel (tieners in kerksaal).

BEDIENINGSGELEENTHEDE

- OMGEE-GROEPE begin ("LEEF JOU ROEPING") - jy al ingeskakel by 'n groep?

   - BYBELSKOOL (20 Feb) - "Die lewe is 'n Psalm - leef dit!" (Klaaglied)

     - Ds Cassie emeriteer (26 Feb)

       - Wêreldbiddag v VROUE (2 Mrt) 18:00 - bid saam met vroue oor die hele wêreld
          - LOFPRYSINGSNAWEEK ( 2 - 3 Mrt) - opleiding vir alle belangstellendes

             - Shavathon (3 Mrt 09:00 - 15:00 by Raslouw Lifestyle Sentrum). laat jou hare waai/kleur!

               - Kommissie-vergaderings (van 5 Mrt) -enige saak wat iewers moet dien?

                 - VROUE-KAMP (16 - 18 Mrt) - Geniet 'n heerlike naweek! Ronell Burger tree op

.

UITREIKE

Belydenisklas-uitreike: (dankie vir voorbidding, donasies):

    Shavathon (3 Mrt by RASLOUW Lifestyle Sentrum) - ondersteun asb!

    Uitreik na "Hope4Kids" (16 - 18 Mrt) - Polokwane

    Belydenisklas reik uit na gevangenes (29 Mrt)

    TO Stranddienste (30 Mrt - 8 April)

    Uitreik na Lesotho ( 1 - 4 April)

Transoranjeskool vir Dowes - "Swing for a deaf child golf day" (8 Mrt) 074 431 4775.
 

Jakaranda-Kinderhuis - Sluit aan by CrisisOnCall (marketing@crisisoncall.co.za) -Kinderhuis ontvang kry 20% bydrae van elke aansluiting

Skakelpersoon: Petro v Heerden, vanheerden.petro546@gmail.com

Reddingsdaad (werkloses): Willie Joubert, , 082 353 1190 -

Mossie se Nes - huis vir Bejaardes (onder beskerming van Reddingsdaad). BAIE DANKIE vir enige donasies!

LIEF en LEED

  BAIE STERKTE aan ds Cassie met sy emeritaat (aftrede) komende Sondag

              na meer as 40 jr dienslewering as predikant in die NGK.

 

Baie geluk aan die volgende seniorsmet hul verjaarsdae:

Venus van Rooyen, Hillcrest 50 (19 Feb) - 85 jr
Jan van Rooyen, Emerald Gardens 74 (21 Feb) - 78 jr
 

Baie geluk met die volgende mondigwording:

   Marisa Fourie, Goshawk 158 (25 Feb)

     Baie geluk met die volgende huweliksherdenkings:

Eric en Linda Bam (Edenvale 20): 18 jr op 19/2

Morné en Minda Du Plooy (Le Niche 47): 12 jr op 19/2

Victor en Sharon Lubbe (Drienie 34): 24 jr op 20/2

Sharon en Sharon Lubbe (Drienie 34): 24 jr op 20/2

Burt en Christel Van Der Westhuizen (Andesite North 285): 2 jr op 20/2

Banie en Adri Kleynhans (Badenhorst 319): 25 jr op 21/2

Carel en Lorraine Prinsloo (Innihoek 38): 8 jr op 21/2

Jan en Dollie Van Rooyen (Emerald Gardens 074): 54 jr op 22/2

Deon en Sorita Nigrini (Illovo 18): 38 jr op 22/2

Marius en Mandy Joubert (Oudtshoorn 08): 15 jr op 22/2

Jan en Liza Lourens (Stanger 41): 38 jr op 23/2

André en Elize Dumas (Mingerhout 35): 21 jr op 23/2

Ramon en Merinda Fourie (Villa Reinette 05): 4 jr op 23/2

Frik en Poppie Van Niekerk (Osprey 05): 50 jr op 24/2

Derick en Charmaine Van Der Merwe (C Hougaardt 246): 16 jr op 24/2

Dicky en Sulize Carstens (Millstream 12): 6 jr op 24/2

GEDAGTE vir die WEEK

Hoe 'n mens sterf,
is nie naastenby so belangrik soos hoe 'n mens lewe nie.

KONTAK ONS

Kerkkantoor: ngwps@mweb.co.za, Cotielaan 304, Posbus 52011,Wierdapark,0149

Tel 012 653 2280/ 7212; 012 653 2195 (faks)

Webblad: www.wierdapark-suid.co.za

Bankbesonderhede: ABSA tjekrekening 3260 140 689, Mall@Reds-tak ( 632 005)

Seënwense!


--
Dr Michiel van der Merwe
NGK Wierdapark-Suid
082 462 3529